Brand
| By: | Fanie Viljoen |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624084044 |
| eText ISBN: | 9780624084051 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2019 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $12.25
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
'n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. Ná hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog 'n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar. Maar Estie het geheime van haar eie, wat sy ten alle koste verberg, selfs toe sy en Arian later vriende word: Geheime wat haar haar enigste vriend kan kos.