Back to results
Cover image for book Operasie droomvrou

Operasie droomvrou

By:Jade Mc Menamin
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624085270
eText ISBN:9780624085287
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Elmien en Riekert is sedert hul tienerjare onafskeidbaar. Maar Riekert het nog nooit enige tekens van romantiese toenadering getoon nie. Dan daag hy onverwags met groot nuus by Elmien se voordeur op – hy het sy droomvrou gevind. Altans, hy het haar gesién, te laat besef hy moet iets doen om haar aandag te trek en in die proses slegs haar inkopielys in die hande gekry. Sy droomvrou blyk ’n interessante en avontuurlustige vrou te wees – die lysie bevat immers allerlei unieke items. Elmien moet nou vir die eerste keer die moontlikheid oorweeg dat Riekert nie vir altyd net aan háár sy kan wees nie. Sy hoor ook voortdurend haar oorlede ouma se stem in haar kop terwyl sy met haar gevoelens worstel. Elmien besef gou dat sy op haar beste vriend verlief is en besluit sy sal hom help om die droomvrou op te spoor, al beteken dit sy gaan hom by iemand anders gelukkig moet sien. Dinge verloop uiteraard nie soos die twee vriende beplan het nie en mettertyd moet albei hul planne heroorweeg.