Back to results
Cover image for book Liefde agter tralies

Liefde agter tralies

By:Carla van der Spuy
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624087007
eText ISBN:9780624087014
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die jong vrou trou met hom, teen alle raad... Dít is ver van die enigste geval van so 'n verhouding. Van diewe tot geweldsmisdadigers - selfs moordenaars - vind liefde agter tralies. Sulke mense word dikwels as monsters beskou, maar vir diegene wat op hulle verlief raak is hulle "die liefde van hul lewe", of word hulle soos familie word vir mekaar. Die bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy gesels met mense wat hierdie onwaarskynlike soort liefde self ervaar het. Daar is die bruid in boeie, tot sewe jaar gevonnis vir moord; die swendelaar wat sy lewe omgekeer het met die steun van sy nuwe liefde; mense in die tronk wat verstom is om liefde te vind op onverwagte plekke. Sy gaan klop ook aan by kenners en kyk na wat sulke verhoudings agter tralies dryf.