Back to results
Cover image for book Satyn Omnibus 8

Satyn Omnibus 8

By:Ettie Bierman; Anita du Preez; Lizet Engelbrecht
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624087038
eText ISBN:9780624087045
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Nikka weet Ruan het haar steeds lief in Anderkant die volmaan. Tog wil hy nou van haar skei. Moet sy vir hom wag of eerder haar ou vriend Thys ’n tweede kans gee? In Bambi en die boef kan Bambi nie besluit by wie haar hart hoort nie: Louis, oor wie sy onsmaaklike dinge lees, óf die betroubare Bertus? In Victoriavalle van liefde moet Emesia Small by die Rhodes Inn gaan werk. Rex wil die hotel verkoop, maar sy broer, Deon, wil sy erfenis behou.