Op liefde se drumpel
| By: | Elza Rademeyer |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624087106 |
| eText ISBN: | 9780624087113 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2019 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Suzanne en Phil is nog nie lank in ’n verhouding nie, maar sy hoop hy sal haar binnekort vra om te trou. Sy sukkel egter al hoe meer om nie vergelykings met haar vriende se verhoudings te tref nie. Hoekom kan sy en Phil mekaar net op sekere dae op spesifieke plekke sien? Kan een mens régtig so hard werk? Dan besluit tannie Gertruida onverwags om by Suzanne in te trek en Phil is glad nie ingenome met die idee nie. Tannie Gertruida is beslis nie op haar mond geval nie en haar teenwoordigheid kompliseer die stand van Suzanne en Phil se verhouding – veral wanneer tannie Gertruida ’n hegte vriendskap bou met hul jong buurman Herman. Suzanne sien en hoor nou al hoe meer van haar buurman wie se hart na sy familieplaas hunker, en wanneer sy iets uiters onaangenaam van Phil te wete kom, sukkel sy om nie ook met ander oë na Herman te kyk nie.