In my vel
'n Reis| By: | Azille Coetzee |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624087298 |
| eText ISBN: | 9780624087304 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2019 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $16.95
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op 'n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel 'n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as 'n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.