Back to results
Cover image for book Ena Murray Keur 19

Ena Murray Keur 19

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624087953
eText ISBN:9780624087960
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Emile de Jongh, kroonprins van die modelplaas La Rhône, is ’n gesogte vangs onder die vroue in En die klippe sal uitroep. Miempie Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, is egter nie beïndruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid – veral vir die plaaswerkers. Was Louis Mocke se erfporsie die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais in Verworpe silwer? Hoekom is sy broer, Darius, so bekommerd oor Santie se toekoms? Boonop daag Louis se vorige liefde op met ’n seuntjie aan die hand. Voor Santie al die legkaartstukkies inmekaar kan skuif, tref ’n ramp die Eloffsdallers. Karien Saayman swig voor die getroude dr. Arnold Lutz se glimlag in Die uurglas loop leeg. ’n Huwelik met Hannes Eksteen word ’n reddingsboei uit die stormwaters van begeerte, tot hy in ’n ongeluk beland. Hannes se dokter, Christian Willems, ontwikkel ook gevoelens vir Karien. Dinge word verder gekompliseer wanneer Arnold ’n wewenaar word.