Back to results
Cover image for book Skag

Skag

By:Jaco Wolmarans
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624089483
eText ISBN:9780624089490
Edition:1
Copyright:2020
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

'n Aksiebelaaide wedren teen tyd om 'n katastrofiese kerntoets te stop voor dit die brose onderhandelingsproses na Suid-Afrika se ontluikende demokrasie kan kelder. Dis 1987. Spesmagte se Jos Fourie vergesel 'n skeepsvrag missiele in weerwil van wapensanksies toe hy CIA-oë op hom gewaar en wapengehalte uraan aan boord ontdek – gebeure wat hom sou teister op 'n moordende tog uit die Noordsee na 'n geheimsinnige Weermag-skag in die Kalahari-duine.