Back to results
Cover image for book Mooier as Marilyn

Mooier as Marilyn

By:Anita du Preez
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795801907
eText ISBN:9780795801914
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die lewe vat en gee mos. Dit besef Desiree de Lange alte goed toe sy ’n nuwe voorkoms kry, maar daarna haar man by ’n ander vrou betrap. Maar Vincent – chirurg van beroep en verneuker van geaardheid – kom nie sy beloftes teenoor sy minnares, Gloria, na nie. En sy beland op Desiree se drumpel. Liz, Vincent se eerste vrou, en sy dogter, Caz, is ook daar. Christine, Desiree se beste vriendin, het self iets op die hart wat sy nie lank sal kan wegsteek nie. Skielik is daar vier vroue met ernstige griewe teen Vincent, plus Christine wat net saam is vir die ride. Dan kry Desiree ’n werk waar sy moet bak en brou. Dis warm in daai kombuis en die chemistry tussen haar en kollega Steve bereik gou kookpunt. Boonop kondig meer as een party ’n swangerskap aan en iemand worstel met ’n ernstige siekte. Desiree sukkel om met alles kop te hou. Maar vyf vasberade vroue op ’n missie van vergelding is onmoontlik om te stuit.