Back to results
Cover image for book Vir mans

Vir mans

Oorkom moderne lewensuitdagings
By:Johan Ferreira
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796317902
eText ISBN:9780796317919
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Mans leef in 'n wêreld waar die rolle van manlikheid so baie verander het dat dit met tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag word. Die eise wat 'n gewone dag aan mans stel kan met tye selfs die mees ervare en bevoegde individu laat twyfel oor sy bevoegdhede. Dié boek skep 'n bewussyn by mense, en nie net mans nie, rondom die alledaagse en mees algemeenste lewensuitdagings wat mans huidig beleef, dit poog om mans beter toe te rus met relevante inligting wat hulle sal help om meer doeltreffende, emosioneel gelukkige en vervulde lewens te kan lei. Die boek word verdeel in verhoudingsuitdagings, verslawing, lewensfase-uitdagings, gemoedsprobleme en traumatiese ervarings.