Back to results
Cover image for book 100 dae van dankbaarheid

100 dae van dankbaarheid

Vind vreugde in elke dag
By:Francine Prins
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796321213
eText ISBN:9780796321220
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

'n Lewe van oorvloed is vir ons elkeen beskore. Maar wanneer dit sleg gaan, is dit soms moeilik om dit te glo. Wat as jy kan verander wat jy glo? Sodat die bewyse meer sigbaar in jou lewe raak? Dis wat dankbaarheid doen. Dit laat ons soek vir die dinge wat ons weet maar nie glo nie, want ons harte is met te veel vrees en angs gevul. Dankbaarheid verander ons perspektief op die lewe sodat ons vanuit Liefde na alles kan kyk. Neem 'n 100-dae reis van dankbaarheid saam met Francine Prins - en sien dat dit heel eenvoudig is om in dankbaarheid te leef en dat die beloning groot is.