Kom sit aan
Vind vreugde in die alledaagse| By: | Rudi Swanepoel |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796321305 |
| eText ISBN: | 9780796321312 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2019 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit bloot die bevrediging van 'n drang, die inneem van 'n hervulling, soos om vulstasie toe te gaan en petrol vir jou motor te kry? Of kan kos, hoe ons dit voorberei en hoe ons dit eet, teruggeëis word as heilig, as méér as die ooglopende, as 'n manier om in verbondenheid te lewe? Rudi Swanepoel, bekende blogger en predikant van Johannesburg, inspireer ons om deur die doodgewone daad van eet meer betekenis te vind in ons lewe. Deur met vreugde en bewustelik te eet, kan ons ons "gewone" lewens radikaal anders ervaar. Met 112 gedagtes, herinneringe, aansporings en bepeinsings oor kosmaak, tafeldek, gasvryheid, rituele en sinvol leef - plus 'n lasagneresep.