Koeke en terte
Aanvaar mekaar se uniekheid| By: | Susan Coetzer |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796321398 |
| eText ISBN: | 9780796321404 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2019 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Skoukoek, Tipsytert of Gevulde Pannekoek? Ons vroue is so verskillend en elkeen net so uniek soos die koeke en terte en wat nog als in 'n tuisnywerheid. Ons styl, persoonlikheid en kleur verskil; ons vorm, grootte en bestanddele verskil. Party is soeter, ander s(t)outer. Sommige is styf, ander meer plooibaar ... Die geliefde skrywer Susan Coetzer moedig jou humoristies aan om uit te rys tot die beste weergawe van jouself - of jy nou koekerig of terterig of iets tussenin is. Nie een van ons is volmaak nie; daar is altyd ruimte vir groei. Veral in naasteliefde, deernis en aanvaarding.