Back to results
Cover image for book Papierblomme

Papierblomme

By:Helena Hugo
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796321428
eText ISBN:9780796321435
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Janine was maar klein toe haar ouers dood is en sy die deur tussen haar en Jesus toegemaak het. Net sy het dit geweet. Sy wou ten alle koste wegkom van die klein dorpie waar almal mekaar ken. Haar kans kom toe Greg Walker die Engels klas oor neem. Met drome in haar oë gaan sy Londen toe waar sy groter hartseer leer ken, maar ook die grootste ontdekking van haar lewe maak. Soos papierblomme in die wind, so het haar lewe verwaai. Sal sy dit regkry om die flentertjies weer op te tel?