Back to results
Cover image for book Skarlakenkinders

Skarlakenkinders

By:Anzil Kulsen; Nadine Blom
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796321664
eText ISBN:9780796321671
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Anlea: Die prostituut wat uit die kettings waarmee geld jou bind probeer ontsnap. Frankie: Die slagoffer van 'n sekshandel sindikaat op soek na vrede vir haar siel. Bianca en Ragel: Die ma en dogter wat wegdryf van mekaar weens 'n groot geheim. Abby: Die modekoningin wat troos soek aan die bodem van 'n bottel. En Kirabo: Die helper wat weier om haar eie storie te vertel. Vyf uiteenlopende vroue wat deurgeloop het onder groot wreedheid kom op 'n afgesonderde plaas in die middel van die Sederberge bymekaar. Om gesond en heel te word. In die loop van die paar dae werk God met elkeen van hierdie vroue en breek mure af. Maar dan begin die verdwynings, en elkeen moet leer wat dit verg om werklik te doen wat God van jou vra.