Back to results
Cover image for book Laat u Naam geheilig word

Laat u Naam geheilig word

Leer ken 24 van God se Name
By:Esté Geldenhuys
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796321725
eText ISBN:9780796321732
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

God se karakter is verskuil in sy Name en hierdie Name praat almal van dieselfde Wese. Elke Naam van God beskryf 'n ander faset van die Wese wat ons aanbid. Hoe meer fasette ons ontdek, hoe beter kan ons Hom begin verstaan. Esté Geldenhuys, bekende radiopersoonlikheid en spreker, het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name. In hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die Een wat sien). Sy verduidelik die Hebreeuse Naam en die betekenis daarvan, en kyk dan wat dit vir ons in ons alledaagse lewe beteken. Hierdie boek is vol fassinerende insigte en wys ook hoe ons God se Name kan gebruik in gebed.