Back to results
Cover image for book Boomwortels in die hemel

Boomwortels in die hemel

By:Pierre du Plessis
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796321787
eText ISBN:9780796321794
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit 'n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde "die koninkryk van die hemel is hier" in terme van Jesus se gelykenisse en stellings. Jesus verwys na God se koninkryk, hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, wat anders werk as wat ons dink. Dit is hier waar ons ons menslikheid herontdek.