Back to results
Cover image for book Twee kinders later

Twee kinders later

'n Ma se storie van liefde, lag, geloof en wonderwerke
By:Charmé Kriel
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796321831
eText ISBN:9780796321848
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

“Ek het iewers gehoor as jy jou storie kan vertel sonder om te huil, is jou hart weer heel. My reis na ma-word was nie vir my maklik nie. Inteendeel, die eerste jaar was waarskynlik die moeilikste tyd van my lewe. As ek nou terugkyk, was dit vol seëninge en eintlik die wonderlikste reis ooit ...” Charmé Kriel was ’n doodgewone jonggetroude vrou van Vishoek, swanger met haar eersteling, toe sy op 27 weke ontstellende nuus kry. Klein Lisatjie word met ’n noodkeisersnee gebore, en Charmé se lewe verander handomkeer. Twee kinders later is nie net die verhaal van een ma wat diep in haar eie hart moes delf om hoop te vind en heel te word nie, maar ook ’n empatiese, realistiese en humoristiese kykie na vrou- en ma-wees. Dié lekkerleesboek is gebaseer op Charmé se gewilde gelyknamige blog wat haar lesers ure se leesplesier besorg het. Twee kinders later sal jou laat lag en laat huil.