Landbouweekblad Hart tot hart
| By: | Kobus van der Westhuyzen |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796321916 |
| eText ISBN: | 9780796321923 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2019 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $16.05
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
"Een ding staan egter vir my vas en dis die wete dat God aan die begin staan. Hierop wil ek my lewe bou." Landbouweekblad is 'n eg Suid-Afrikaanse instelling en is in 2019 100 jaar oud. Vir die afgelope 49 jaar skryf Ds. Kobus van der Westhuyzen al sy gewilde rubriek in gewone taal vir gewone mense. Hy het self die 366 dagstukkies in dié boek uitgekies om ons te help om ons lewe op God te bou en ons nader aan God se hart te bring.