Back to results
Cover image for book Wanneer woorde ontbreek

Wanneer woorde ontbreek

Hoe om te troos in tye van verlies
By:Braam Klopper
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796321947
eText ISBN:9780796321954
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Jy kry die vreeslike nuus. Iemand vir wie jy omgee moes 'n geliefde aan die dood afstaan. Jou eerste gedagte is dat jy dadelik wil bel, maar dan besef jy - jy weet glad nie wat om te sê nie. As jy al ooit só gevoel het, is dié boek vir jou bedoel. Braam Klopper, predikant en pastorale terapeut van Kemptonpark-Oos, spits homself toe op die hantering en verwerking van rou. Hy weet presies waarmee ons worstel as ons wil uitreik, maar sprakeloos staan voor die pyn van ander. Wanneer woorde ontbreek bevat vele praktiese riglyne. Dit wys op die verskillende "routake" wat deurgevoer moet word, en lys alles wat met 'n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook die impak van selfdood of die dood van 'n kind op die rouproses. 'n Onontbeerlike, wyse gids vir ons donkerste tye.