Vreugde vir Larissa
| By: | Elsa Winckler |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796322005 |
| eText ISBN: | 9780796322012 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2020 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $13.38
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Larissa gaan Nederland toe om verder te studeer. Dan hoor sy die jong Chandré, wie se aanrandingsaak sy vantevore behartig het, is vermoor. Larissa weet wie die skuldige is, en sal nie rus voor hy aan die pen ry nie. Sy keer terug na Suid-Afrika. By haar vriendin Reina en dié se man Derek, word sy met Gideon gekonfronteer. Gideon wat deur nagmerries geteister word. Sal Larissa en Gideon saam vreugde kan vind? Nog ’n lekkerlees-roman uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.