Sondes van die vaders
| By: | Lerina Erasmus |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798179065 |
| eText ISBN: | 9780798179072 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2019 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van ’n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980’s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy is ’n reeksmoordenaar wat volgens heeltemal nuwe reëls speel, dus moet kreatiewe maniere gevind word om hom te vang. Hoe gaan dié saak Danny se verhoudings beïnvloed – veral met haar dogtertjie, oor wie haar eksman toesig wil kry? En kan sy in sulke omstandighede ware liefde vind? Die veelsydige en veelbekroonde François Bloemhof is verantwoordelik vir die afronding van Lerina se manuskrip.