Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde
| By: | De Wet Hugo |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798180696 |
| eText ISBN: | 9780798181396 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2019 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $8.93
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . .'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!