Die Besoeker
| By: | Francois Keyser |
| Publisher: | Independent Publishers Group (Chicago Review Press) |
| Print ISBN: | 9781071507490 |
| eText ISBN: | 9781071507490 |
| Edition: | 0 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Agterblad : Welkom in die wereld van “Die Woudties” “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. In hierdie boek maak 'n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo? Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf. Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.