Die Woudties ry Trein
| By: | Francois Keyser |
| Publisher: | Independent Publishers Group (Chicago Review Press) |
| Print ISBN: | 9781071508305 |
| eText ISBN: | 9781071508305 |
| Edition: | 0 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Welkom in die wereld van “Die Woudties”! “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. Die reeks is eers in engels gepubliseer en staan bekend as “The Junglies” in engels. In hierdie boek, neem die Woudties ‘n trein rit saam met hulle vriend Woudie Woudman. Maar daar is nooit ‘n te kort aan opwinding waar die Woudties is nie. Die trein het skaars die stasie verlaat voordat die Woudties hulself op pad na die strand toe vind in ‘n trein wat nie kan stop nie! Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “Die Woudties” te skryf. “Die Woudties” is oorspronklik in Engels gepubliseer en staan in Engels bekend as “The Junglies”. Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.