Back to results
Cover image for book Die Kielieboom

Die Kielieboom

By:Francois Keyser
Publisher:Independent Publishers Group (Chicago Review Press)
Print ISBN:9781071515679
eText ISBN:9781071515679
Edition:0
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien… Familie koop ʼn nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan stel ondersoek in een nag en is verstom oor wat sy daar aantref. Sy ontmoet  ʼn paar eienaardige vriende en sommer gou-gou hou sy partytjies in die nag saam met hulle. Selfs toe daar iets vreesliks met  ʼn maat gebeur, hou die gelag en vrolikheid nie op nie en so gebeur daar ook  ʼn wonderwerk wat Katryn in staat stel om te kan loop.  “Die Kielieboom” is geinspireer deur ʼn boom in ʼn park waar ons dogters altyd gaan speel het. Die storie is in rym-vorm geskryf en inspireer ons om op die uitkyk te wees vir die wonders van die lewe; in ons kinderjare en des te meer ook in ons grootmens lewe. Dit demonstreer ook vir ons hoeveel krag daar in blydskap is, soveel so dat  ʼn jong, gestremde dogter  ʼn wonderwerk beleef en kan loop vir die eerste keer in haar lewe.