Back to results
Cover image for book Die vrou van die klippesee

Die vrou van die klippesee

By:Meg Vandermerwe
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415209417
eText ISBN:9781415210413
Edition:1
Copyright:2019
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>Kreefsmous Hendrik dog hy yl toe hy ’n beseerde jong vrou op ’n verlate strand aan die Weskus kry, want waar haar bene moet wees, groei ’n visstert, sterk en stewig soos ’n tuna s’n.<br>Miskien is die wese een van die watermense waaroor sy vrou Rebekkah gepraat het voordat sy vir ewig die see in verdwyn het. Of dalk is sy dit wat die ou Xhosamense ’n “mamlambo” noem.<br>Hendrik se lewe verander handomkeer wanneer hy die watervrou huis toe neem. Is dit sy seer hart wat sy oe so bedrieg, wonder hy, of lê hier ’n leidraad wat kan sê wat van sy vrou geword het?<br>Gou besef Hendrik daar loop ’n haarlyn tussen dit wat hy kan sien en dit wat hy moet glo.</p>