’n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende
Laerskool-stories| By: | Francois van Rooyen |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781432310363 |
| eText ISBN: | 9781432310387 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2019 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
’n Boelie, ’n Bangbroek en ’n Bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).