Back to results
Cover image for book Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind   Boek 2   Ponieklub-avonture

Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture

By:Katrina Kahler
Publisher:Independent Publishers Group (Chicago Review Press)
Print ISBN:9781507126677
eText ISBN:9781507126677
Edition:0
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, - hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit. “Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!” Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets… van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van ‘n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet. Dit is die tweede boek in die Dagboek van ‘n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars. Onlangse kommentaar; “Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig ‘n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme.” “Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!”